3,49 €
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
3,49 €
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Trauma dryf Anneri om haar dogtertjie, Mia, wat oor 'n wysheid ver bo haar ouderdom beskik, by 'n sentrum in te skryf waar perde in 'n terapeutiese omgewing gebruik word. Sy kan ook baat daarby, maar sy steek viervoet vas, veral as die inmengerige Jayden iets daarmee te doen gaan hê. Perde is nie eintlik haar passie nie, maar sy bly nie lank onaangeraak nie. Inteendeel ... Beelde en drome maak dit duidelik dat daar 'n vreemde verbintenis tussen Anneri en Jayden is. Gaan die raaisel ooit opgeklaar word? Gaan Anneri deur alles staande kan bly? Hierdie verhaal laat mens diep dink oor…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.22MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Trauma dryf Anneri om haar dogtertjie, Mia, wat oor 'n wysheid ver bo haar ouderdom beskik, by 'n sentrum in te skryf waar perde in 'n terapeutiese omgewing gebruik word. Sy kan ook baat daarby, maar sy steek viervoet vas, veral as die inmengerige Jayden iets daarmee te doen gaan hê. Perde is nie eintlik haar passie nie, maar sy bly nie lank onaangeraak nie. Inteendeel ... Beelde en drome maak dit duidelik dat daar 'n vreemde verbintenis tussen Anneri en Jayden is. Gaan die raaisel ooit opgeklaar word? Gaan Anneri deur alles staande kan bly? Hierdie verhaal laat mens diep dink oor onverklaarbare verhoudinge. Ons is dikwels by persone betrokke waar die verhouding net nie wil vlot nie. Kan dit wees dat wedersydse vergifnis heling kan bring, selfs al kan ons nie werklik verstaan waaroor dit gaan nie?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.