3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Daar is 'n vonk tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens 'n ou Suid-Amerikaanse wyse vra om te trou, het sy tien dae om hom die jawoord te gee ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.54MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Daar is 'n vonk tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens 'n ou Suid-Amerikaanse wyse vra om te trou, het sy tien dae om hom die jawoord te gee ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Joléne de Koningh het na 'n aftree-pophuisie getrek. Die "aftree" is net figuurlik - sy en haar man is nog hard aan die werk voor die rekenaars en is van plan om dit nog vir baie jare te doen. Haar man is ook haar klankbord (hulle het ure se plesier om stout rympies uit te dink!) en haar kinders haar eerlike kritici. As 'n storie in 'n drif vasval, kerf sy dinge uit hout - eende, visse, skilpaaie, uile, olifante, slange, krokodille en etniese beeldjies, maar dit kom deesdae sleg tweede. Die druk om keerdatums te haal het oorgeneem. Sy hou van tuinmaak, maar met al die winters agter die rug, is dit ook beperk. Buiten skryf, is sy 'n kompulsiewe leser van al wat 'n storie is. Sy skryf ook spanningsverhale, kortverhale, kinderverhale en historiese romans.