10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Hy wou wegkom. Kleintyd al.
Weg van daardie volstruisplaas waarop hy grootgeword het. Weg van al die boersheid en kleindorpse benepenheid. Weg van 'n pa wat dreig om hom vas te spyker aan 'n stuk dorre aarde sodat hy dit nooit kan verlaat nie. Weg van daai voëls!
En hy hét ook weggekom. Vir goed.
Maar . . .
Wat?
Hy kan nie presies sê nie, maar dis asof 'n reuse-golf hom op 'n dag tref - absoluut uit die bloute - en toe hy daarna om asem lê en spartel, is dit asof hy vanuit die yskoue dieptes opkom na die helder wete dat hy moet terug. Hy moet terug na daardie plasie en daardie
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.61MB
Produktbeschreibung
Hy wou wegkom. Kleintyd al.

Weg van daardie volstruisplaas waarop hy grootgeword het. Weg van al die boersheid en kleindorpse benepenheid. Weg van 'n pa wat dreig om hom vas te spyker aan 'n stuk dorre aarde sodat hy dit nooit kan verlaat nie. Weg van daai voëls!

En hy hét ook weggekom. Vir goed.

Maar . . .

Wat?

Hy kan nie presies sê nie, maar dis asof 'n reuse-golf hom op 'n dag tref - absoluut uit die bloute - en toe hy daarna om asem lê en spartel, is dit asof hy vanuit die yskoue dieptes opkom na die helder wete dat hy moet terug. Hy moet terug na daardie plasie en daardie tyd waarvan hy so naarstig wou wegkom. En hy moet terug na 'n plaasmeisie wat hom lank, lank gelede aan die hand geneem en 'n donker spelonk binnegelei het, hom nader en nader gebring het aan die onnoembare duisternis van háár geheim.

Sondag op 'n voëlplaas is 'n heerlike en holderstebolder indompeling in die raaisels van die lewe, maar dit is ook 'n diepsnydende ondersoek na manlike identiteit en die wyse waarop dit deur 'n plaasverlede gevoed word.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Johann Nell is in die Boland gebore en word groot op Oudtshoorn. Hy studeer op Stellenbosch en behaal later 'n onderwyskwalifikasie en M.A. In Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van die Vrystaat. Johann en sy gesin woon al vyf-en-twintig jaar in Bloemfontein waar hy tans in die farmaseutiese bedryf werk. Musiek (hy is 'n kerk-orrelis), kosmaak, seevakansies en ritte in die Kruger-wildtuin is van sy gunstelingtydverdrywe. Hy en sy gesin reis graag na Europa waar hulle nuwe plekke sien en ander kulture ontdek. Sondag op 'n voëlplaas is Johann se debuutroman, en vertel 'n verhaal wat afspeel op 'n volstruisplaas in die Kangovallei, naby die Kangogrotte in sy geliefde Oudtshoorn.