10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Die liggaam is nie jou vyand nie, het hy begin. Ons leef dubbeld, die bewussyn en die liggaam, die een lewe is weggesteek in die ander een. Hulle is een, maar soms moet die een die knie voor die ander een buig . . . Die geheim lê by aanvaarding, aanvaar dat ons twee keer onsself is. Oplaas 'n nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. In 'n klein tuinwoonstelletjie sit en luister 'n oudonderwyser een stormagtige aand na 'n vrou wat met heimwee sing van 'n rivier in 'n ander land, van die verlies van 'n vaderland, en van 'n koesterende wêreld. Min weet hy wat wag op hom die volgende dag…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.47MB
Produktbeschreibung
Die liggaam is nie jou vyand nie, het hy begin. Ons leef dubbeld, die bewussyn en die liggaam, die een lewe is weggesteek in die ander een. Hulle is een, maar soms moet die een die knie voor die ander een buig . . . Die geheim lê by aanvaarding, aanvaar dat ons twee keer onsself is. Oplaas 'n nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. In 'n klein tuinwoonstelletjie sit en luister 'n oudonderwyser een stormagtige aand na 'n vrou wat met heimwee sing van 'n rivier in 'n ander land, van die verlies van 'n vaderland, en van 'n koesterende wêreld. Min weet hy wat wag op hom die volgende dag . . . Dat die verlede 'n manier het om jou spoor te volg, en jou te dwing terug na waar alles begin het. Op 'n dag, 'n hond is 'n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en weerspieël eindelik 'n merkwaardige insig in die mens se lot. Dit is 'n aangrypende roman en word, soos altyd, gekenmerk deur Miles se aweregse humor.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. 'n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kroniek uit die doofpot. Sy mees onlangse romans sluit in Die Buiteveld en Voetstoots. Miles woon op 'n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.