7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: PDF

Identifikasie van bome word algemeen as moeilik beskou, veral in 'n streek soos suider-Afrika met 'n groot planteverskeidenheid waar sowat 2 100 boomspesies natuurlik voorkom, met nog 'n paar honderd meer wat uit ander dele van die wêreld afkomstig is. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika bevorder 'n benadering wat lesers sal toerus om enige veldgids tot bome met groter gemak en meer vertroue te gebruik. Die boek is in twee dele verdeel: Deel Een, goed toegelig met kleurillustrasies en foto's, beskryf die verskillende dele van 'n boom en hul rol by identifikasie. Deel Twee bevat 'n sleutel…mehr

Produktbeschreibung
Identifikasie van bome word algemeen as moeilik beskou, veral in 'n streek soos suider-Afrika met 'n groot planteverskeidenheid waar sowat 2 100 boomspesies natuurlik voorkom, met nog 'n paar honderd meer wat uit ander dele van die wêreld afkomstig is. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika bevorder 'n benadering wat lesers sal toerus om enige veldgids tot bome met groter gemak en meer vertroue te gebruik. Die boek is in twee dele verdeel: Deel Een, goed toegelig met kleurillustrasies en foto's, beskryf die verskillende dele van 'n boom en hul rol by identifikasie. Deel Twee bevat 'n sleutel tot 43 boomgroepe gebaseer op maklik waarneembare stingel- en blaarkenmerke. Daar is gevind dat dit vir die leek nuttiger is om groepe te herken eerder as die formele plantkundige families wat dikwels gebruik word. Die gebruik van 'n simbool om die hoofkenmerke van elke groep uit te beeld, maak dit vir die beginner makliker om 'n begrip van die verskeidenheid bome te vorm.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Braam van Wyk is a professor in the Department of Plant Science at the University of Pretoria. He is a plant taxonomist and has authored or co-authored numerous publications on the botany of southern Africa, including Field Guide to Trees of Southern Africa and Field Guide to Trees Introduced into Southern Africa.