7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit 'n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer 'n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van 'n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat 'n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf 'n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die Suid- Afrikaanse boomfamilies wat in die verskillende groepe verteenwoordig word. Talle kleurfoto's en…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 61.07MB
Produktbeschreibung
Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit 'n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer 'n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van 'n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat 'n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf 'n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die Suid- Afrikaanse boomfamilies wat in die verskillende groepe verteenwoordig word. Talle kleurfoto's en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met 'n goeie begrip van die funksionering van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer. Verkoopspunte: 'n Deursigtige en verduidelikende inleiding tot boom-identifikasie; sluit 'n beproefde sleutel tot boomgroepe in, gebaseer op maklik waarneembare funksies; 'n Nuwe uitgawe - bygewerk om die nuutste taksonomiese veranderinge te weerspieël; die perfekte metgesel vir veldgidse oor bome.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Braam van Wyk het 'n doktorsgraad van die Universiteit van Pretoria waar hy tans Professor in Plantkunde en Kurator van die Herbarium is. Hy is 'n deskundige op die gebied van die klassifikasie van bome en is die skrywer van wetenskaplike artikels en boeke waaronder Field Guide to Trees of Southern Africa en Field Guide to Trees Introduced into Southern Africa.