5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Emma kon nie mooi verduidelik waarom sy so hard geveg het om die verwaarloosde baba wat sy in 'n boks langs die N1 gevind het, aan te neem nie. Sy was enkel en nog nie oor die skok en vernedering van 'n huwelik wat voor die kansel misgeloop het nie. En toe dit blyk dat Nella aan fetale alkoholsindroom ly, was Emma net nog meer vasbeslote. Dit is hierdie ongewone besluit wat Gert, wat Emma laas voor die kansel gesien het, uit die bloute in haar lewe terugbring; wat hom 'n ewe onkonvensionele belofte laat maak: hy sal 'n pa vir Nella wees en Emma van 'n afstand help om haar groot te maak. Niks…mehr

Produktbeschreibung
Emma kon nie mooi verduidelik waarom sy so hard geveg het om die verwaarloosde baba wat sy in 'n boks langs die N1 gevind het, aan te neem nie. Sy was enkel en nog nie oor die skok en vernedering van 'n huwelik wat voor die kansel misgeloop het nie. En toe dit blyk dat Nella aan fetale alkoholsindroom ly, was Emma net nog meer vasbeslote. Dit is hierdie ongewone besluit wat Gert, wat Emma laas voor die kansel gesien het, uit die bloute in haar lewe terugbring; wat hom 'n ewe onkonvensionele belofte laat maak: hy sal 'n pa vir Nella wees en Emma van 'n afstand help om haar groot te maak. Niks meer as dit nie. Twaalf jaar lank ken dié buitengewone gesinnetjie net klein kwellings en oorwinninkies. Emma is versoen met haar lot in die lewe; selfs gelukkig. Tot die oggend toe sy ontdek haar lieflingskind is met die dwelm tik deurmekaar ... Skielik verander alles en word die ondenkbare moontlik.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.