7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Jakobus skryf sy brief aan Christene in 'n era van konflik. Rondom hulle in die samelewing is daar rusies en konflik; tussen hulle as gemeentelede is daar stryd en onmin; en binne-in hulself is daar teenstrydige begeertes, onsekerheid, en twyfel oor wat hulle te doen staan. Christene in Suid-Afrika beleef tans ook konflik van allerlei aard. Dit maak nie saak waar 'n mens kyk of van watter Christene 'n mens praat nie. Die ironie is dat ons dikwels nie besef ons is die oorsaak van ons eie probleme nie. Deur hierdie bestudering van Jakobus, word 'n spieël opgehou waarin lesers kan kyk met die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.44MB
Produktbeschreibung
Jakobus skryf sy brief aan Christene in 'n era van konflik. Rondom hulle in die samelewing is daar rusies en konflik; tussen hulle as gemeentelede is daar stryd en onmin; en binne-in hulself is daar teenstrydige begeertes, onsekerheid, en twyfel oor wat hulle te doen staan. Christene in Suid-Afrika beleef tans ook konflik van allerlei aard. Dit maak nie saak waar 'n mens kyk of van watter Christene 'n mens praat nie. Die ironie is dat ons dikwels nie besef ons is die oorsaak van ons eie probleme nie. Deur hierdie bestudering van Jakobus, word 'n spieël opgehou waarin lesers kan kyk met die doel om konflikte te bowe te kom, vrede te vind en genees te word.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dirkie Smit is bekend as teoloog, skrywer en prediker. Hy was vir ongeveer 20 jaar professor in Sistematiese Toelogie aan die Universiteit van Wes-Kaapland en is tans verbonde aan die Stellenbosse Kweekskool. Hy is 'n lidmaat van die VGKSA en betrokke by verskeie kerklike aktiwiteite, ook ekumenies. Hy doseer Christelike dogmatiek, word dikwels genooi vir openbare optredes en skryf gereeld, ook akademies. Twee en dertig doktorale studente het onder hom proefskrifte voltooi van wie meer as twintig later self dosente geword het.