2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir 'n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar sy werk. Toe Edith haar werk en blyplek verloor, wend sy haar tot Lewis. Hiermee dompel sy beide van hulle in 'n krisis. Lewis word met sy verlede gekonfronteer en kom voor 'n keuse te staan. Sal hy Edith kies wat vir hom die verpersoonliking is van alles wat hy in 'n vrou wil hê? Of sal hy hul liefde opoffer om die geheim te bewaar oor wie en, belangriker, wát hy werklik is?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.81MB
Produktbeschreibung
Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir 'n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar sy werk. Toe Edith haar werk en blyplek verloor, wend sy haar tot Lewis. Hiermee dompel sy beide van hulle in 'n krisis. Lewis word met sy verlede gekonfronteer en kom voor 'n keuse te staan. Sal hy Edith kies wat vir hom die verpersoonliking is van alles wat hy in 'n vrou wil hê? Of sal hy hul liefde opoffer om die geheim te bewaar oor wie en, belangriker, wát hy werklik is?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Magdaleen Walters het tale by Kovsies gaan studeer nadat sy met mieliepap en stories op 'n Vrystaatse plaas grootgeword het. Deesdae woon sy en haar man langs 'n rivier naby Bronkhorstspruit waar sy stories skryf, naaldwerk doen, kosmaak en tuinmaak.