2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Karo is 'n suksesvolle model en verloor haar hart op die man van haar drome. Wanneer hy 'n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou. Hulle is egter skaars aan boord of Kabous moet terug vir dringende werksverpligtinge. Sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende! Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.43MB
Produktbeschreibung
Karo is 'n suksesvolle model en verloor haar hart op die man van haar drome. Wanneer hy 'n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou. Hulle is egter skaars aan boord of Kabous moet terug vir dringende werksverpligtinge. Sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende! Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Karo is 'n suksesvolle model in Milaan en verloor haar hart op die man van haar drome: die charismatiese Kabous. Toe hy uit die bloute 'n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou. Nog voordat hulle egter aan boord kan gaan, kondig Kabous aan dat hy 'n krisis by die hospitaal moet gaan hanteer. Haar romantiese bootreis is daarmee heen en sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende! Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?