Braam Van Wyk
eBook, PDF

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
14,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
7 °P sammeln!
Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto's en 'n nuwe seksie van 87 bladsye met foto's van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld. Suider-Afrika het 'n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met di...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.