2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap én met hom getrou! Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Nou kom hulle albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.08MB
Produktbeschreibung
Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap én met hom getrou! Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Nou kom hulle albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Predikantsdogter Vanessa Sonnekus gaan op 'n wilde Las Vegas-wegbreek en word een oggend met die volgende skokbesef wakker: Nie net het sy per ongeluk by haar verloofde se beste vriend geslaap nie, maar blykbaar ook met hom getrou! Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie. Tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Terselfdertyd wil sy nie dat een aand se swak oordeel haar voorgenome huwelik met Neil in die wiele ry nie. En wat van Luhan en Neil se vriendskap? Vanessa en Luhan kom albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?