6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

My stryd teen die seksbedryf en mensehandel om God se dogters te red. Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou met 'n hart vir God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, Brave to love. Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van euwel te red. Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied. Emma en haar span werk sy-aan-sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding wat…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.73MB
Produktbeschreibung
My stryd teen die seksbedryf en mensehandel om God se dogters te red. Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou met 'n hart vir God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, Brave to love. Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van euwel te red. Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied. Emma en haar span werk sy-aan-sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding wat agter toe deure plaasvind, oop. Hierdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om die hel van mensehandel te oorleef.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Emma van der Walt is die stigter van Brave to Love, 'n organisasie in Suid-Afrika wat mensehandel bestry. Sy wy haar lewe daaraan om slagoffers hiervan te red en te rehabiliteer. Op 'n jong ouderdom het sy reeds haar lewe aan Jesus toegewy. Haar opleiding en betrokkenheid by die kerk het gelei tot haar aanstelling as pastoor op 25-jarige ouderdom, waar sy aan haar leraar-man se sy in die bediening gewerk het. Ná die geboorte van hul derde kind het sy 'n radikale ontmoeting met God gehad wat haar loopbaan van voltydse bediening in die kerk verander het na bediening in die strate waar vroue in prostitusie en mensehandel verstrengel is. Emma reik uit na vroue in donker plekke en situasies en mobiliseer vrywilligers om saam met haar hoop en bevryding vir hulle te bring. Sy werk saam met plaaslike en internasionale wetgewingsinstansies om koppelaars tot vervolging te bring. Emma speel soms viool en ukulele, en woon met haar man en kinders in Pretoria.