9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

God weet wat ons wil hê nog voordat ons daarvoor vra. Hy weet ook hoe elkeen van ons se lewenspad lyk nog voordat ons die pad gestap het. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n padkaart met wyshede vir wanneer jy rigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik. Die dagstukke bring moed in swaarkry tye sodat jy sonder sukkel die struikelblokke kan oorkom. Piet Smit het 150 oordenkings geskryf om jou te help koershou deur die lewe se storm- en sonskyndae. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n kompas vir daardie oomblikke wanneer die wind jou skip in die verkeerde rigting wil stuur.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 5.64MB
Produktbeschreibung
God weet wat ons wil hê nog voordat ons daarvoor vra. Hy weet ook hoe elkeen van ons se lewenspad lyk nog voordat ons die pad gestap het. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n padkaart met wyshede vir wanneer jy rigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik. Die dagstukke bring moed in swaarkry tye sodat jy sonder sukkel die struikelblokke kan oorkom. Piet Smit het 150 oordenkings geskryf om jou te help koershou deur die lewe se storm- en sonskyndae. Rigtingwysers vir jou lewenspad is 'n kompas vir daardie oomblikke wanneer die wind jou skip in die verkeerde rigting wil stuur.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Piet Smit is 'n bekroonde liedjieskrywer en sanger en ontvang in April 2022 die FAK se Andrew Murray-toekenning vir sy bydrae tot Afrikaanse Christelike musiek oor die afgelope paar dekades. Sy bediening fokus op innerlike genesing en hy het 'n passie vir stukkende mense wat uitgesak het in die lewe. Op die verhoog put hy uit sy eie geestelike neerlae en oorwinnings en verweef dit, saam met sy liedjies, in stories waarmee luisteraars kan vereenselwig. Piet kry sy inspirasie vir die dagstukke uit sy eie ervaringe sowel as sy verhouding met Jesus. Piet skilder ook graag en verkies olieverf en houtskool.