7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: PDF

Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek - dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van…mehr

Produktbeschreibung
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek - dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Beate Beate Joubert is welbekend aan die televisiegehoor vir haar deelname aan die tweede seisoen van die KykNet-kookkompetisie, 'Kokkedoor'. Sy is die eienaar en bestuurder van die Alfresco Deli op hul familieplaas, Joubert-Tradauw naby Barrydale in die