Schade – dieser Artikel ist leider ausverkauft. Sobald wir wissen, ob und wann der Artikel wieder verfügbar ist, informieren wir Sie an dieser Stelle.
  • Format: ePub

Wanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen matelose depressie. Toe sy eindelik weer begin skilder, ontmoet sy die enigmatiese Gerhard langs haar esel op die duin onderkant haar ouma se strandhuis.Hulle is amper dadelik sterk aangetrokke tot mekaar, en sy waag om vir haar nuwe vriend die verhaal van haar dogtertjie te vertel. Gerhard groet weer ná drie dae, maar maak dit egter duidelik dat hulle vriendskap nie buite dié idilliese ruimte voortgesit kan word nie. Vir die volgende vier jaar is daar dan ook kosbare tye saam, maar slegs tydens Desembervakansies…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.11MB
Produktbeschreibung
Wanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen matelose depressie. Toe sy eindelik weer begin skilder, ontmoet sy die enigmatiese Gerhard langs haar esel op die duin onderkant haar ouma se strandhuis.Hulle is amper dadelik sterk aangetrokke tot mekaar, en sy waag om vir haar nuwe vriend die verhaal van haar dogtertjie te vertel. Gerhard groet weer ná drie dae, maar maak dit egter duidelik dat hulle vriendskap nie buite dié idilliese ruimte voortgesit kan word nie. Vir die volgende vier jaar is daar dan ook kosbare tye saam, maar slegs tydens Desembervakansies by die stranddorp. Alida weet dat sy die "skulpeman" - soos haar suster, Karlien, na hom verwys - innig liefgekry het, maar sy glo nie hulle sal mekaar ooit in die "buitewêreld" ontmoet nie. Waarom bly sy dan droom van 'n toekoms saam?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Magda Schmidt is die skrywersnaam van Annette Jordaan. Sy het in 2015 afgetree ná ongeveer 20 jaar as dosent in Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria. Sy is al 46 jaar getroud met Chris Jordaan. Sy is van kleins af dol oor stories en glo vas in liefde en romanse.