10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. 'n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om 'n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle 'n paar weke lank in 'n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle 'n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op 'n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue verpleeg, waar hulle tot aan die einde van die oorlog vertoef.
Op die oog af 'n eenvoudige gegewe,
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.77MB
Produktbeschreibung
Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. 'n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om 'n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle 'n paar weke lank in 'n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle 'n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op 'n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue verpleeg, waar hulle tot aan die einde van die oorlog vertoef.

Op die oog af 'n eenvoudige gegewe, maar wat Ingrid Winterbach daarmee doen, daarin lê die verrassende van hierdie roman.

Hierdie roman is bekroon met die Hertzogprys in 2004.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.