3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: PDF

Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte 'n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat 'n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste 'grootstes' en 'kleinstes', asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk. Almal,…mehr

Produktbeschreibung
Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte 'n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat 'n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste 'grootstes' en 'kleinstes', asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk. Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dawid van Lill is 'n skrywer en navorser wat spesialiseer in die skep en aanbied van vasvraprogramme vir die radio, televisie, tydskrifte en die Internet. Hy het die vrae saamgestel vir die vorige SA weergawe van Trivial Pursuit, en vrae en antwoorde vir The Weakest Link nagegaan. In 1984 en 1986 was hy die wenner van die gewilde TV-vasvra Flinkdink. Dawid is bestuurder van Think Media, 'n vasvra- en triviamaatskappy. Sy topverkoper, Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia, het in 2004 verskyn en Van Lill's Sports Trivia in 2005.