2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart , ¿ finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.
Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?
Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?
Hierdie boek is ¿ ouergids tot Die reis van die dapper hart , ¿ selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ¿ ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:
Hoe om ¿
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.33MB
Produktbeschreibung
E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ¿ finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?

Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?

Hierdie boek is ¿ ouergids tot Die reis van die dapper hart, ¿ selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ¿ ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:

  • Hoe om ¿ veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerk
  • Hoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelproses
  • Praktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeter
  • Hoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteer
  • Hoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die Bybel
  • Wanneer om professionele hulp in te roep


Wees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Natalie Knox is a qualified teacher and has had a career in primary school teaching. She has been a community lay counsellor for children in crisis, including general on-call trauma work and specialised divorce recovery counselling. She is currently working as a writer, taking the experiences she has had in the classroom and in the counselling room, to create stories that touch hurting children's hearts. Natalie and her husband have three children and live in the south of Spain. They love exploring new places, long walks with their Spanish greyhound and eating delicious food.