Nicht lieferbar
My alles vir jou (eBook, ePUB) - Botha, Dina
Schade – dieser Artikel ist leider ausverkauft. Sobald wir wissen, ob und wann der Artikel wieder verfügbar ist, informieren wir Sie an dieser Stelle.
  • Format: ePub

Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sê as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net 'n kans sal gee. Na 'n geslaagde oudisie kry sy uiteindelik die opening optrede vir 'n bekende oorsese musiekgroep. Eric is nie voorbereid op Mirre nie. Hy verloor sy hart op haar en dis duidelik dat sy dieselfde teenoor hom voel. Maar hoekom skram sy weg as daar oor 'n toekoms saam gepraat word? Wat Eric nie weet nie, is dat Mirre aan 'n ongeneeslike niersiekte ly. Net 'n nieroorplanting kan haar lewe red. Sy worstel met 'n besluit wat…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.2MB
Produktbeschreibung
Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sê as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net 'n kans sal gee. Na 'n geslaagde oudisie kry sy uiteindelik die opening optrede vir 'n bekende oorsese musiekgroep. Eric is nie voorbereid op Mirre nie. Hy verloor sy hart op haar en dis duidelik dat sy dieselfde teenoor hom voel. Maar hoekom skram sy weg as daar oor 'n toekoms saam gepraat word? Wat Eric nie weet nie, is dat Mirre aan 'n ongeneeslike niersiekte ly. Net 'n nieroorplanting kan haar lewe red. Sy worstel met 'n besluit wat geneem moet word: Leef sy net een keer en gun haarself die oomblik van geluk? Of stuur sy vir Eric weg?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.