6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller.…mehr

Produktbeschreibung
Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anel Heydenrych is die skrywer van die erotiese riller Malhuis. Sy het vroeër as joernalis en aanbieder op rsg bekendheid verwerf. Van haar verhale is ook in die bundel Viersprong opgeneem. Nadat sy tyd in Taiwan, die vsa en Engeland deurgebring het, woon en werk sy tans op Colesberg.