2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Karien het hom al jare lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies. Nou is Schalk terug en hy laat haar hart steeds vinniger klop. Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie... Sal hy besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.07MB
Produktbeschreibung
Karien het hom al jare lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies. Nou is Schalk terug en hy laat haar hart steeds vinniger klop. Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie... Sal hy besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Karien het hom al vyf jaar lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies en ver weg gegaan. Nou is Schalk terug en ondanks haar beste voornemens laat hy haar hart steeds vinniger klop. Hy durf nie uitvind dat sy steeds snags wakker lê oor hom nie. Hy het immers haar liefde versmaai en haar hart gebreek. Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar iets het skeefgeloop en nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie ... Om sake te vererger, span die familie saam om die twee bymekaarte kry. Sal Schalk besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?