3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar 'n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en 'n aktiwiteit of twee. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids op hul eie gebruik vir selfstudie. Die antwoorde is op n QR-kode.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 26.92MB
Produktbeschreibung
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar 'n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en 'n aktiwiteit of twee. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids op hul eie gebruik vir selfstudie. Die antwoorde is op n QR-kode.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ilouise Muzzell is 'n ervare onderwyser met 15+ jaar ondervinding van vir leerders graad 4-7, Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele taal. Sy is ook 'n tutor vir leerders van alle ouderdomme. Sy het 'n paar gidse en werkboeke geskryf en veral haar Zackie Mostert-werkboeke is baie gewild. Sy woon tans in Gauteng met haar man en dogtertjie.