Deon Meyer
eBook, ePUB

Koors (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur 'n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes - én mensebendes - swerf Nico en sy pa, op soek na 'n plek om die samelewing weer te vestig. Wanneer hulle dit eindelik sover het by die ou Vanderkloof - nou Amanzi - met 'n groepie swerflinge wat saam van voor af wil begin, steek al die ou sondes van die mensdom kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.