3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange - waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto's ondersteun die teks. 'n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele. Verkoopspunte: 6 opwindende slange om oor te leer en mee te identifiseer; boeiende inleiding onthul interessante feite; lewendige ontwerp met talle pragtige foto's; aantreklike prys.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 40.93MB
Produktbeschreibung
Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange - waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto's ondersteun die teks. 'n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele. Verkoopspunte: 6 opwindende slange om oor te leer en mee te identifiseer; boeiende inleiding onthul interessante feite; lewendige ontwerp met talle pragtige foto's; aantreklike prys.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Johan Marais is een van Afrika se voorste reptielkundiges en -fotograwe. Hy het 'n aansienlike bydrae gelewer tot reptielbewaring en het heelwat boeke en artikels oor die onderwerp geskryf. Hy is ook die slangkenner vir die Tygerberg-gifsentrum en die Rooikruis-gifsentrum, sowel as adviseur van verskeie hospitale en klinieke dwarsdeur Afrika.