Rita Kruger
eBook, ePUB

Kersvader Kom Dorp Toe (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Het jy al ooit gevoel dat die lewe verby jou jaag? En jy slaap deur die dae? Ek het agtien jaar lank deur my lewe geslaap. Dit was die enigste manier om my man, Paul, se mishandeling te oorleef.Maar nou is dit tyd om wakker te word. Want ek het besef dat ek al die jare gevrees het dat hy my eendag sou doodmaak, maar daar is 'n veel erger lot. Hy sal my dalk nie doodmaak nie. Hierdie mishandeling kan vir altyd aanhou en aanhou. En ek weet ek wil dit nie hê nie.Daarom ontsnap ek na my tante se huis. 'n Nuwe lewe op 'n nuwe kontinent. Ver weg vir alles wat ek geken het. Selfs die vrou wat ek was...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.