4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die bure het 'n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur. Katastrofe! VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van 'n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 11.64MB
Produktbeschreibung
Die bure het 'n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur. Katastrofe! VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van 'n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Betsie Vos is 'n kluisenaar-skrywer wat 'n dakwoonstel deel met Skapie, die kat. Sy het 'n groentetuin op haar balkon en sy brei gestreepte sokkies. Die ekstra wol sit sy uit vir die voeltjies om hul nessies mee te bou. Skapie is eintlik die een wat die stories uitdink. Betsie skryf dit net neer.