1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Die noodlot het Christine en Durandt 'n tweede kans gegun, maar sy moet weereens sy hart breek. Vir sy eie ontwil. Maar dié keer is dit moeiliker om van hom weg te gaan, want hy besit haar hart.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.34MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die noodlot het Christine en Durandt 'n tweede kans gegun, maar sy moet weereens sy hart breek. Vir sy eie ontwil. Maar dié keer is dit moeiliker om van hom weg te gaan, want hy besit haar hart.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Karlien Badenhorst het in 'n mostertgeel huis in Barberton groot geword tussen die Makhonjwa-berge. Dit was in daardie huis waar haar droom as skrywer begin wortelskiet het. Sy leef haarself lekker by alle stories in en skryf daarom stories wat sy graag wil lees. Vir haar is die fiktiewe wêreld immers net 'n gedagte ver van die realiteit. Sy het haar studentejare - BA (Tale) - op Potchefstroom voltooi en is in 2016 met haar studenteliefde getroud wat haar ná agt jaar steeds elke dag laat lag. As jong getroudes woon hulle nou in Pretoria en hoop om eendag 'n hond of twee te kry. Man van die maand is haar eerste romanse in die Romanza-reeks.