3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Kan sy hom liefhê as sy hom eendag dalk kan vergeet? Sashen en Olivia deel tydelik 'n meenthuis maar sy bly vir hom 'n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie maar haar kwesbaarheid. Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede onder andere Alzheimer's wat haar ma geplaag het en wil nie vir Sashen 'n kans gee nie. Wie sê hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou? Olivia moet besluit of sy dit wil waag: onvoorwaardelike liefde nóú of 'n leeftyd van vrees vir die onbekende?…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.88MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Kan sy hom liefhê as sy hom eendag dalk kan vergeet? Sashen en Olivia deel tydelik 'n meenthuis maar sy bly vir hom 'n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie maar haar kwesbaarheid. Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede onder andere Alzheimer's wat haar ma geplaag het en wil nie vir Sashen 'n kans gee nie. Wie sê hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou? Olivia moet besluit of sy dit wil waag: onvoorwaardelike liefde nóú of 'n leeftyd van vrees vir die onbekende?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Felicia Snyman is ¿ opkomende romanse skrywer wat in Springs gebore is, met reeds sewe gepubliseerde boeke onder haar eie naam. Met ¿ mini-reeks wat uit haar pen vloei maak sy 'n blywende indruk op die gevestigde romansemark.Haar skrywersloopbaan begin op die ouderdom van 26 en sy bring vyf boeke in twee jaar na die Romanza-lesers. Meeste van die inspirasie vir haar skryfwerk spruit uit haar werk as ¿ egskeidingsprokureur en gesprekke met haar hartsmense. Sy sien die hartseer gedeeltes van ander raak waarin daar soveel potensiaal vir ¿ gelukkige einde opgesluit lê. Felicia is ook ¿ dosent in regsgeleerdheid met ¿ meestersgraad in handelsreg en het ¿ obsessie met Boston terriërs. Sy woon tans in Centurion saam met haar viervoetkind, Riley.