"Is hy 'n bleeksiel met 'n dikraambril?" vra sy haar ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riëtte dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet dié held in blou jeans gaan haar hart laat les opsê.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.