9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Kalli Krynauw wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug met haar leuenverklikker. Daar is verraad in die polisiemag en regbank. En liefde: Brink met die kierie en die staalblou oë is ook terug.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.78MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Kalli Krynauw wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug met haar leuenverklikker. Daar is verraad in die polisiemag en regbank. En liefde: Brink met die kierie en die staalblou oë is ook terug.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Lien Roux-de Jager het die afgelope vier jaar in Mafikeng gewoon, waar haar man aan die Noordwes-universiteit gedoseer het. 'n Verrykende ervaring. Sy is nou terug in Pretoria en as alles eers op sy plek is, sal die sleutelbord weer volstoom klik. Haar man is haar klankbord en haar kinders haar eerlike kritici. As 'n storie in 'n drif vasval, kerf sy dinge uit hout - eende, visse, skilpaaie, uile, olifante, slange, krokodille en etniese beeldjies. Sy probeer hard om fiks te bly, soms 'n verlore stryd as die storielyn dringend raak. Buiten skryf, is sy 'n kompulsiewe leser van al wat 'n storie is. Sy skryf ook spanningsverhale, kortverhale, kinderverhale en historiese romans.