2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie werk is gemik op die Volk, my Afrikaner-mense waarmee ek grootgeword het en langsaam verloor het na 1994. Die Boervolk. Met hierdie probeer ek jul aanpor om weer tot op jul voete te kom, reg te maak wat gebreek is in julself en sodra ons dit saam reggekry het- die res van die land. Dit is hartseer om die ondergang in my Volk te sien, hoe so baie agteruitgaan en sommiges steeds bo-op daardie swakstes onder ons trap om bo te kom of daar te bly. Ons het nie net onsself verloor in die chaos wat Suid-Afrika geword het nie, maar mekaar en onse waardes. Ons het verloor waarvoor ons eens…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.39MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hierdie werk is gemik op die Volk, my Afrikaner-mense waarmee ek grootgeword het en langsaam verloor het na 1994. Die Boervolk. Met hierdie probeer ek jul aanpor om weer tot op jul voete te kom, reg te maak wat gebreek is in julself en sodra ons dit saam reggekry het- die res van die land. Dit is hartseer om die ondergang in my Volk te sien, hoe so baie agteruitgaan en sommiges steeds bo-op daardie swakstes onder ons trap om bo te kom of daar te bly. Ons het nie net onsself verloor in die chaos wat Suid-Afrika geword het nie, maar mekaar en onse waardes. Ons het verloor waarvoor ons eens gestaan het. Ons het agteroor gaan staan en buig en vir wat? Kyk hoe lyk dit om ons. Dit is tyd. Ons moet uit daardie as opstaan en mekaar onderskraag, sodat ons weer heel kan word. Dis moontlik. Ons moet. Vir onse kinders. Vir ons land se toekoms.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.