7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Sedert die egskeiding voel Liaan asof sy lewe buite beheer is. Hy haat dit. Hy is vies daaroor dat hy sy hond moet weg gee en dat hy moet trek. Hy is konstant kwaad. Hy voel gereeld hartseer en sukkel om na sy ou, gelukkige self terug te keer. Stilletjies wonder hy of die egskeiding nie dalk sy skuld was nie. Hy sukkel ook met die realiteit van 'n gemengde gesin nou dat sy pa weer trou.
Emma voel onseker en alleen. Sy vrees baie dinge, onder andere dat haar ma hulle ook sal verlaat. Wanneer haar ma 'n nuwe kêrel aan hulle voorstel, voel sy oorweldig deur al die veranderinge.
Deur
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 5.97MB
Produktbeschreibung
Sedert die egskeiding voel Liaan asof sy lewe buite beheer is. Hy haat dit. Hy is vies daaroor dat hy sy hond moet weg gee en dat hy moet trek. Hy is konstant kwaad. Hy voel gereeld hartseer en sukkel om na sy ou, gelukkige self terug te keer. Stilletjies wonder hy of die egskeiding nie dalk sy skuld was nie. Hy sukkel ook met die realiteit van 'n gemengde gesin nou dat sy pa weer trou.

Emma voel onseker en alleen. Sy vrees baie dinge, onder andere dat haar ma hulle ook sal verlaat. Wanneer haar ma 'n nuwe kêrel aan hulle voorstel, voel sy oorweldig deur al die veranderinge.

Deur betekenisvolle gesprekke met betroubare volwassenes en geestelike waarhede vanuit die Bybel, begin Liaan en Emma aan te pas by die veranderinge wat die egskeiding meebring. Ten midde van trane en lag, vind hulle hoop, veerkragtigheid en aanvaardig in hierdie nuwe seisoen.

Die Reis van die Dapper Hart is geskryf vir kinders om oor hulle eie storie ten midde van 'n egskeiding te besin. Die pret aktiwiteitsblaaie, wat van die internet gelaai kan word, skep vir elke kind 'n veilige ruimte vir prosessering, probleemoplossing en refleksie op hul eie realiteit. Emosionele intelligensie word beklemtoon en die voorsiening van emosionele woordeskat laat die kind toe om die regte woorde te kies om hulself sinvol uit te druk. Deur 'n sagte, geestelik boodskap, rus die boek ook die leser toe op 'n dieper vlak.

Gemik op kinders tussen 6 en 12 jaar en kan deur families, beraders, onderwysers en gemeenskapswerkers gebruik word.

¿ Finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Natalie Knox het onderwysopleiding en was vroeër ¿ laerskoolonderwyser. Sy het daarna as gemeenskapsberader gewerk met kinders wat in krisis verkeer, wat algemene bystandberading en gespesialiseerde egskeidingsberading ingesluit het. Sy werk deesdae as skrywer en gebruik haar ervaringe as onderwyser en berader om stories te skep wat hartseer kinders sal aanraak. Sy, haar man en drie kinders woon in Suid-Spanje en geniet dit om nuwe plekke te ontdek, lang staptogte aan te pak met hul Spaanse windhond en lekker kos te eet.