2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om 'n baba te kry, val haar keuse vir 'n skenker outomaties op Jay. In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind. Maar Jay weier volstrek om haar te help. Hy het 'n vaste meisie en Erin is soos 'n suster vir hom. Buitendien dink hy sy is oorhaastig en moet eerder weer oor haar besluit gaan nadink. 'n Oorsese reis skep wantroue en kelder byna hulle vriendskap. Dit dwing hulle albei om selfondersoek te doen. Kan hulle mekaar ten volle vertrou met die waarheid?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.67MB
Produktbeschreibung
Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om 'n baba te kry, val haar keuse vir 'n skenker outomaties op Jay. In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind. Maar Jay weier volstrek om haar te help. Hy het 'n vaste meisie en Erin is soos 'n suster vir hom. Buitendien dink hy sy is oorhaastig en moet eerder weer oor haar besluit gaan nadink. 'n Oorsese reis skep wantroue en kelder byna hulle vriendskap. Dit dwing hulle albei om selfondersoek te doen. Kan hulle mekaar ten volle vertrou met die waarheid?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Na vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi stof Alma en haar man, Jacques, in Januarie 2015 die Afrika-stof tydelik van hulle voete af om 'n nuwe avontuur in Bangkok aan te pak. Na ses jaar verruil hulle Thailand vir Sri Lanka en woon sedert Februarie 2021 in Colombo waar Jacques as regskonsultant vir 'n Britse organisasie werk. Wanneer sy nie skryf of lees nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf om te help met die verlange na hulle kinders in die Kaap. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, 'n kaggelvuur en die see. In 2016 en 2019 stap sy die Franse roete van die Camino de Compostela in Spanje en in 2022 voltooi sy die kusroete vanaf Portugal na Spanje.