Thea Sonnekus
eBook, ePUB

Die Kolos se Kiekies (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Thys Taljaard is 'n wêreldberoemde fotograaf wat vele pryse vir sy boeke al gewen het. Daar word besluit om 'n televisiereeks te vervaardig oor sy laaste boek wat hy uitgebring het. Die produksie maatskappy moet vololedige navorsing doen voor die produksie en daarvoor word 'n vier weke lange reis saam met Thys deur Afrika beplan. Onvoorsiene omstandighede gooi Tinkie by die diep kant in en sy moet dan vir Thys vergesel op hierdie reis. Sy is 'n verfynde rekenmeester en het geen ondervinding in kamp of safari's nie. Sy vind Thys afstootlik met sy reuse baard en nou word hulle saamgegooi vir vi...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.