Gerda Taljaard
eBook, ePUB

Die grafdigter (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
7,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Soms lê ek in my bed, my lyf opgekrul om herinneringe aan hom, totdat dit voel asof die woonstel se dak oplig en die mure wegval en ek omhels word deur die nag se fluweelsagte duisternis. Dan dryf ek uit my lyf, tot in die buitenste ruim waar my ouers glo al vir dekades lank saam met ruimterommel en stukkies meteoriet, al om en om 'n hemelliggaam sweef. Op my boekrak staan 'n geraamde foto van hulle, geneem net voor hul laaste ruimtesending. Hul gesigte is stroef, asof hulle geweet het dit is hul laaste missie. Of dalk het hulle net in die son gekyk. Mila Kozlowa is 'n Moskouse psigoterapeut ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.