9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Jy sien op 'n dag jou eerste rinkhals langs 'n trappie in die sitkamer, of 'n pofadder wat jou pa met die geweer skiet, en jy raak bewus van die loutere wilde vrees wat oral opwel sodra die woord "slang" deur iemand geskreeu word. Die oeroue slang word op vernuwende wyses deur skrywers gebruik om iets diepers aan te roer. Die slang word méér as slang, dit word 'n sleutel wat iets onsêbaars ontsluit.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.44MB
Produktbeschreibung
Jy sien op 'n dag jou eerste rinkhals langs 'n trappie in die sitkamer, of 'n pofadder wat jou pa met die geweer skiet, en jy raak bewus van die loutere wilde vrees wat oral opwel sodra die woord "slang" deur iemand geskreeu word. Die oeroue slang word op vernuwende wyses deur skrywers gebruik om iets diepers aan te roer. Die slang word méér as slang, dit word 'n sleutel wat iets onsêbaars ontsluit.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jean Lombard (geb. Anthonissen) is in 1952 op Calvinia in die Noord-Kaap gebore, waar sy ook haar hoërskoolloopbaan voltooi het. Vanaf 1971 studeer sy aan die Universiteit Stellenbosch en spesialiseer nagraads in die Afrikaanse letterkunde. Haar eerste werk is by C.F. Albertyn-uitgewery op Stellenbosch, waarna sy in 1978 as junior dosent begin klasgee aan die universiteit. Tydens 'n studieverloftydperk (1981-2) studeer sy Algemene Literatuurwetenskap aan die Rijksuniversiteit in Utrecht, Nederland. In 1984 aanvaar beide sy en haar man doseerposte aan die Akademie vir Tersiêre Onderwys in Windhoek (later die Universiteit van Namibië), 'n pos wat sy tot 2003 beklee. Einde 1999 voltooi sy haar doktorsgraad aan die destydse PU vir CHO, tans die Noordwes-Universiteit. Die proefskrif het as onderwerp: "Waterslangverhale in en rondom Afrikaans: 'n ondersoek na mitisiteit as basis vir vergelykende literatuurstudie." In 2003 vertrek die gesin (daar is ook twee seuns) na Princeton in die V.S.A. Ná twee jaar keer hulle terug na Suid-Afrika en sedert 2006 is Jean as vryskut betrokke by diverse aktiwiteite.