Deon Meyer
eBook, ePUB

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
11,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
6 °P sammeln!
Deon Meyer se Bottervisse in die jêm was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Hier is dié lekkerleesverhale nou in 'n splinternuwe, hersiene gedaante. Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale sluit boonop vyf verhale in wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder meer die titelverhaal wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. In hierdie versameling ontlok elke storie 'n gevoel van deernis met die karakters, of 'n uitbundige skaterlag. Die romantiek, hoewel onkonvensioneel, is sterk aanwesig, en soos verwag kan word van Suid-Afrika se internasionaal gevierde misd...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.