Nicht lieferbar
Die afwesigheid van berge (eBook, ePUB) - Esterhuizen, Louis
Schade – dieser Artikel ist leider ausverkauft. Sobald wir wissen, ob und wann der Artikel wieder verfügbar ist, informieren wir Sie an dieser Stelle.
  • Format: ePub

Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van poëtiese besinning na die ander: die Bedevaartslied ("Op dié reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . "), Hooglied (met stralende liefdespassasies) en Danklied. Dit is die spreker ('n alleman) se reis onderweg na die dood - die gedagtevlugte, die besinnings, die fantasieë waartoe die bewussyn geskok word. Maar die spreker is sterwend in hiérdie land. Trouens, hierdie land sing dikwels saam in die liedere, in refreine wat die slagspreuke, clichés en jargon…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.6MB
Produktbeschreibung
Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van poëtiese besinning na die ander: die Bedevaartslied ("Op dié reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . "), Hooglied (met stralende liefdespassasies) en Danklied. Dit is die spreker ('n alleman) se reis onderweg na die dood - die gedagtevlugte, die besinnings, die fantasieë waartoe die bewussyn geskok word. Maar die spreker is sterwend in hiérdie land. Trouens, hierdie land sing dikwels saam in die liedere, in refreine wat die slagspreuke, clichés en jargon is van nie net 'n nuwe Suid-Afrika nie, maar van 'n nuwe tegnologiese era. 'n Persoonlike bundel, maar ook 'n aktuele een.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.