1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Met 'n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil help nie. Tog ignoreer haar hart haar prioriteite, maar 'n ander vrou is steeds in Jean-Pierre se hart. BONUSKORTVERHAAL! 'n Marshmallow-tipe meisie - Rosita Oberholster Die laaste paar jaar huil Emma nooit meer harseertrane nie. Woedetrane, ja. Haar eksman se dinge het haar hard gemaak. Sal die aantreklike Samaritaan, Bart, haar sagtekant weer vind?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.35MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Met 'n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil help nie. Tog ignoreer haar hart haar prioriteite, maar 'n ander vrou is steeds in Jean-Pierre se hart. BONUSKORTVERHAAL! 'n Marshmallow-tipe meisie - Rosita Oberholster Die laaste paar jaar huil Emma nooit meer harseertrane nie. Woedetrane, ja. Haar eksman se dinge het haar hard gemaak. Sal die aantreklike Samaritaan, Bart, haar sagtekant weer vind?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Antoinette Venter woon in die pragtige Jeffreysbaai-omgewing. Haar ouers het haar groot gemaak met 'n storieboek in die hand en die liefde bly haar lewe lank by. Om stories uit te dink en neer te pen, is 'n direkte uitvloeisel uit haar liefde vir lees. Sy was 'n finalis in die 2015 Kuier/LAPA Uitgewers-kortverhaalkompetisie en verskeie van haar kortverhale het sedertdien in tydskrifte verskyn.