Schade – dieser Artikel ist leider ausverkauft. Sobald wir wissen, ob und wann der Artikel wieder verfügbar ist, informieren wir Sie an dieser Stelle.
  • Format: ePub

Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is 'n belangwekkende gebeurtenis wat menige poësieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, 'n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poëties onopgesmuk, met 'n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wêreld. Die reeks "in memoriam"-gedigte vorm 'n hoogtepunt binne hierdie konteks. Bekroon met die Hertzogprys vir poësie in 2011.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.24MB
Produktbeschreibung
Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is 'n belangwekkende gebeurtenis wat menige poësieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, 'n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poëties onopgesmuk, met 'n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wêreld. Die reeks "in memoriam"-gedigte vorm 'n hoogtepunt binne hierdie konteks. Bekroon met die Hertzogprys vir poësie in 2011.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.