Johann de Lange
eBook, ePUB

Algebra van nood (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is 'n belangwekkende gebeurtenis wat menige poësieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, 'n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poëties onopgesmuk, met 'n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wêreld. Die reeks "in memoriam"-gedigte vorm 'n hoogtepunt binne hierdie konteks. Bekroon met di...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.