11,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
6 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Die rede waarom God ons van die Tien Plae vertel, is sodat ons kan besef waarom beproewinge en toetse oor ons kom, sodat ons alle probleme van die lewe kan oplos en 'n lewe vry van enige rampe kan lei. Verder, deur vir ons van die seëninge te vertel wat oor ons sal kom, wanneer ons gehoorsaam is, wil Hy hê dat ons die hemelse koninkryk as Sy kinders sal verkry. Hulle wie hierdie boek lees sal instaat wees om die sleutels te vind, om die probleme van die lewe op te los. Hulle sal die geesvervulling ervaar, soos die smaak van vars reën na 'n lang droogte, en op die weg na antwoorde en seëninge gelei word.…mehr

Produktbeschreibung
Die rede waarom God ons van die Tien Plae vertel, is sodat ons kan besef waarom beproewinge en toetse oor ons kom, sodat ons alle probleme van die lewe kan oplos en 'n lewe vry van enige rampe kan lei. Verder, deur vir ons van die seëninge te vertel wat oor ons sal kom, wanneer ons gehoorsaam is, wil Hy hê dat ons die hemelse koninkryk as Sy kinders sal verkry. Hulle wie hierdie boek lees sal instaat wees om die sleutels te vind, om die probleme van die lewe op te los. Hulle sal die geesvervulling ervaar, soos die smaak van vars reën na 'n lang droogte, en op die weg na antwoorde en seëninge gelei word.