HEMEL I(Afrikaans Edition)
Jaerock Lee
Broschiertes Buch

HEMEL I(Afrikaans Edition)

Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
10,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Aangesien die hemel onsigbaar is, is dit baie moeilik om die hemel met die taal en kennis van hierdie wêreld te beskryf. Daar kan ook misverstande daaroor wees. Dit is waarom die apostel Paulus nie die volle besonderhede van die Paradys in die Derde Hemel kon beskryf nie, nadat hy dit in 'n visioen gesien het nie. God het ook vir my ook omtrent verskeie geheime van die hemel geleer, en vir baie maande het ek omtrent die gelukkige lewe en verskeie plekke en belonings in die hemel, ooreenkomstig elkeen se mate van geloof, gepreek. Nogtans, kon ek nie oor alles wat ek geleer het, in volle besond...