Lets Pretorius
Broschiertes Buch

Die Boereboek

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
23,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
12 °P sammeln!
Ek is ¿ Afrikaner......ek is ¿ Boer........ek is ¿ Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans..... ek is ¿ Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort! Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ¿ ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy/sy behoort. Die BOEREBOEK is ¿ wetenskaplike en deeglik nagevorste boek oor die ontstaan van die Boervolk en die Afrikaner. Dit bespreek ook die verhoudinge en interaksie wat gelei het tot die ...