Stille Waters, Diepe Grond (The Landrys, #3)
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
1,99 €
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
19.02.2024
Verlag
Monika SmithSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
369 KB
EAN
9798224972487
In die derde en finale volume van die Landsbergs, neem die lewe 'n donker wending vir voormalige losprysjagter, Anandee Landsberg. Op haar eerste sending as 'n agent vir die Alliansie, ontmoet sy onverwags weer die aantreklike Agent Brent Turner op die Darwin ruimtestasie. Sy verlede haal hom egter onverwags in, met katastrofiese gevolge. Hy laat Anandee alleen agter op Darwin, om voort te gaan met haar sending, waar sy die lelike kant van die samelewing leer ken. Brent worstel om met sy duistere verlede vrede maak, maar die vrees dat Anandee hom sal verwerp as sy weet wie en wat hy regtig is, hang soos 'n donderwolk oor hom. Is hulle verhouding gedoem, of sal die liefde alles bedek? Hulle storie is nie vir die met 'n swak hart nie. Caveat emptor!
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für dein Feedback
Wir nutzen dein Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte habe Verständnis, dass wir dir keine Rückmeldung geben können. Falls du Kontakt mit uns aufnehmen möchtest, kannst du dich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice