Beschreibung
Produktdetails
Einband
Taschenbuch
Erscheinungsdatum
25.08.2021
Verlag
NarrowRoad Publishing HouseSeitenzahl
150
Maße (L/B/H)
21/14,8/0,8 cm
Gewicht
204 g
Sprache
Afrikaans
ISBN
978-1-931800-73-0
"Die Bybel sê dat om jou lewe te vind moet jy dit eers verloor-en, *Michele Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wat geroep is om die voorloper vir baie vrouens te wees wat hulleself alleen vind, dikwels 'n man of kinders of familie verloor. In die eerste van haar vyf boek reeks, neem Michele ons saam op haar reis wat haar nie gelei het om te verwerf wat sy verloor het nie- maar eerder tot 'n verhouding so sterk, so vervullend en so vreedsaam dat sy 'n inspirasie vir almal van ons geword het. Alhoewel haar lewe uitmekaar moes val, het Michele, in stede daarvan 'n lewe gevind wat sy nooit gewaag droom het moontlik sou wees nie- sy het die oorvloedige lewe gevind wat Jesus gesterf het om vir haar te gee! In hierdie lewensveranderende boek, dokumenteer Michele die pad wat haar om die wêreld gelei het, letterlik, maar selfs meer-sy het haar lewe met haar Beminde Bruidegom ontdek en gevind dat ons bedoel was om Sy mees kosbaarste Bruid te wees...iets wat sy geglo het (en meeste van ons glo) net sou gebeur nadat ons sterf."
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für dein Feedback
Wir nutzen dein Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte habe Verständnis, dass wir dir keine Rückmeldung geben können. Falls du Kontakt mit uns aufnehmen möchtest, kannst du dich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice