Die kinders van Chronos is 'n polisieroman cum riller. 'n Geraamte word deur kinders in 'n sandput ontdek op 'n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het. Die Brugse speurder Pieter van In word ingeroep. Geleidelik kom 'n netwerk aan die lig van deelnemers (waaronder die minister van buitelandse sake) aan seksorgies, gedwonge prostitusie en korrupsie onder sekere van die voorste Belgiese burgers en iewers in die agtergrond skuil 'n huurmoordenaar. Die oorsprong van die seksbeheptheid en perversiteit lyk na die aktiwiteite van 'n homoseksuele pedofiel. Of is dit?
Kundinnen und Kunden meinen
0.0/5.0
0 Bewertungen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für dein Feedback
Wir nutzen dein Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte habe Verständnis, dass wir dir keine Rückmeldung geben können. Falls du Kontakt mit uns aufnehmen möchtest, kannst du dich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.