Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
15,49 €
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Nein
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.10.2013
Verlag
Human & RousseauSeitenzahl
320 (Printausgabe)
Dateigröße
2710 KB
Auflage
1. Auflage
Übersetzt von
Johann de Lange
EAN
9780798164474
Sterlig op die veld bevat 23 van Bosman se beste stories. Dit sluit klassieke Oom Schalk-stories in soos "Die pad na Mafeking", "Die Rooinek" en "Makapan se grotte", en ook Voorkamerstories soos "Skoolkonsert" en "Geboortesertifikaat". En in beroemde stories soos "'n Boere-Rip van Winkel" en "'n Ou Transvaalse verhaal" hoor ons die stem van die skrywer wat met self-ironie die kuns van die storieverteller bepeins.
Die herken-blues bevat 29 stukke wat strek oor Bosman se hele loopbaan, van skoolseungrappe tot die laaste lag. Soos Bosman self gesê het, was hy bekend vir die humor wat in al sy werk te vinde was en wat hom so gewild gemaak het onder sy lojale lesers. Hierdie versameling sluit bekende juwele soos "In die skadu van die withaak", "'n Bekkersdal-marathon" en "'n Besoek aan Blikkiesdorp" in, waarin sy satiriese ironie in volle swang is, tot 'n aantal essays wat nog nie voorheen in 'n bundel versamel is nie wat hom ewig as een Suid-Afrika se gemoedelikste kommentators bevestig.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für dein Feedback
Wir nutzen dein Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte habe Verständnis, dass wir dir keine Rückmeldung geben können. Falls du Kontakt mit uns aufnehmen möchtest, kannst du dich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice