Schade – dieser Artikel ist leider ausverkauft. Sobald wir wissen, ob und wann der Artikel wieder verfügbar ist, informieren wir Sie an dieser Stelle.
  • Format: ePub

Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op 'n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is. Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente sal 'n gunsteling by klein kindertjies wees. Meneer Klaasneus se Reusagtige…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.01MB
Andere Kunden interessierten sich auch für
Produktbeschreibung
Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op 'n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is. Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente sal 'n gunsteling by klein kindertjies wees. Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis 'n gereelde storie vir slaaptyd wees! Ook in Engels beskikbaar.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.